Nuus
-
Speletjies op Netlog!
13 Mei 2009 - Baie van julle wag al so lank hiervoor: speletjies op Netlog!
Ons ontwikkelaars is nog baie besig om die speletjies platvorm verder uittebrei, maar ons wil julle die geleentheid openbaat om ons huidige spel al uit te toets. So, wees seker om al die deure en vensters toe te maak (los dalk een venster oop sodat jy nie versmoor nie), sluit jou kamerdeur met genoeg om te oorleef en plaas maar dan die ‘steur my nie’ teken aan die deur! Laat ons dan weet wat jy daarvan dink!
-
Nuwe kenmerk: Netlog Groepe!
12 Mei 2009 - Het jy gedink dat die clans verslete was? Wel, ons ook, dit is waarom ons die Netlog Groepe omskep het! Netlog Groepe sal die clans vervang. Maar daar is niks om oor bekommer te wees nie: ons is seker dat julle dit meer modern sal vind. Groepe het fantastiese kenmerke, o.a forums, video’s, skreeu’s, skakel.
Is jy net so opgewonde soos ons? Laat ons dit maar weet!
-
Polle: nuwe kenmerke!
10 Desember 2008 - Die polle is fantasties, is dit nie? Wat as dit selfs beter was? Onmoontlik? Tog, is dit nie waar nie!
Van nou af kan jy polle met jou vriende deel, die 'Vorige' en 'Volgende' knoppies gebruik om maklik al die polle te aanskou van die persoon wat jy besoek.
Die derde nuwe opsie is eintlik die suiker op die koek. Netlog stel voor ope antwoorde in polle, sodat jou besoekers hul eie antwoord kan gee en jou te verras!
-
Netlog Oplaaier
10 Desember 2008 - Baie mense sê dat albei die Foto Gereedskap en die Video Gereedskap baie hulpvol is. Dit is hoekom ons gedink het dat dit die perfekte oomblik is om die twee saam te voeg.
Deur die twee te kombineer kan één applikasie gebruik word om jou foto's en video's van een plek af op te laai. Die Netlog Oplaaier sal jou tyd verspaar en dit maak alles baie makliker. Geniet dit!
-
Netlog iPhone applikasie
25 November 2008 - Netlog is gretig om aan te kondig dat ons nou net die Netlog iPhone applikasie voorgestel het. Nou sal alle iPhone en iPod Touch eienaars hul Netlog rekeninge kan toegang, met hul vriende in kontak met bly en foto’s op laai direk vanaf hul ingeboude kamera’s.
Laai dit nou af!
As jy nie 'n iPhone gebruiker is nie, maar jy wil ook ingelig bly, moet dan nie arsel nie en gaan af.netlog.com/m na.
-
Nuwe kenmerk: Privaat foto’s
5 November 2008 - Baie van julle sal bly wees om te hoor dat ons ‘n nuwe privaatheid’s opsie vir foto’s by gevoeg het. Van nou af, kan jy foto’s stel om alleen sigbaar te wees, aan jouself. Dit bedoel dan dat jy jou foto’s van ander gebruikers kan wegsteek en nog steeds dit aanskou met hul kommentare. Anders kan jy ook die foto’s onsigbaar maak, wat jy gebruik om velle van te omskep sodat dit alleen as jou vel gesien kan word.
-
Vel Omskepper 2.0
5 November 2008 - Almal hou van die vel omskepper wat Netlog aan jou voorgestel het, ‘n tydjie terug. Sedert dan, kan jy self jou profiel volgens jou styl pasmaak deur jou eie “fonts”, kleure en kopskrifte by te voeg. Som van julle was rêgtig baie kreatief! Die kopskrifte wat julle by gevoeg het is geweldig goed en ons hou ook baie daarvan.
Die nuwe uitgawe van die Vel Omskepper laat jou toe om die agtergrond van jou kopskrifte te redigeer en om spesiale stamppe by te voeg!
Jy sal ook in staat wees om die foto's van jou vel direk oplaai vanaf die Vel Omskepper en dit sal nie as aparte foto's in jou profiel verskyn nie.
Nou kan jy jou profiel so uniek maak soos jy dit kan.
-
Polle
3 November 2008 - Van nou af, het polle ‘n splinternuwe en aparte seksie in jou profiel. Hierdie manier, hoef jy nie om ‘n pol op jou profiel bladsy in te sluit nie, sodat jou vriende dit kan sien nie. Ons het ook gedink: hoekom laat ons nie toe dat gebruikers op polle kommentaar lewer nie? As ’n resultaat, sal jy nie net weet wat die mees populêre antwoord is nie, maar ook wat mense daarvan dink.
-
Welkom
25 Maart 2008 - Welkom! Die afrikaans jeug gemeenskap Netlog was net gelanseer. Netlog is meer as net blogs oor jou lewe en jou gedagtes. Op Netlog, kan jy ander besoek en hulle ‘n boodskap in hul gasteboek los, jy kan gradeer en hulle foto’s komment en jy kan ‘n werklike vriendskap begin. Hierdie manier, sal jy in aanraking kom met ander jong mense. Jy sal sien, hulle sal definatief jou bladsy besoek! Geniet dit!
Nuusargief
- Speletjies op Netlog!
(13 Mei 2009) - Nuwe kenmerk: Netlog Groepe!
(12 Mei 2009) - Polle: nuwe kenmerke!
(10 Desember 2008) - Netlog Oplaaier
(10 Desember 2008) - Netlog iPhone applikasie
(25 November 2008) - Nuwe kenmerk: Privaat foto’s
( 5 November 2008) - Vel Omskepper 2.0
( 5 November 2008) - Polle
( 3 November 2008) - Welkom
(25 Maart 2008)