Instruksies
Die mikpunt is om al die kaarte na die fondament te skuif (regs bo).
Die pilare van die fondament moet met kaarte gebou word van dieselfde kleur en in stygende orde. Begin met 8 pilare van oop, tableau-kaarte. Jy kan 'n kaart na 'n bepaalde tableau-pilaar beweeg, as die pilaar leeg is, of as die boonste kaart in die pilaar een punt groter is, en 'n ander kleur het as die een wat jy wil plaas. Jy kan een kaart in enige van die vier selle plaas (die posisies top links). Hoe vinniger jy die spel voltooi, hoe groter is jou telling.
minder
meer...
Kommentare
Nog geen kommentare is gepos in Afrikaans...
Lewer kommentaar: