Aflaai-moontlikhede / Netlog Uploader

Kenmerke

Netlog wil dit so maklik as moontlik maak om foto's en video's op te laai. Dit is hoekom ons die populêre Foto Gereedskap en Video Gereedskap saam gevoeg het na 'n verbeterde Netlog Uploader.

Het jy 'n hoop foto's of 'n paar video's op geneem op jou laaste vakansie, by 'n konsert of by daai partytjie by jou huis? Van nou af, kan jy al jou video's en foto's met een enkel gereedskap oplaai. Buitendien, die Netlog Uploader sal jou video's na die korrekte formaat omkeer, so die oplaai proses is vinniger as ooit!

Windows XP
Windows Vista

Laai af

2.5Mb - weergawe 1.1

'n Mac-weergawe is ook beskikbaar: Laai af

Wat is nuut?

1.1
  • Laai op tot groepe
  • Beelde sal outomaties geplaas word in chronologiese orde.
1.0
  • Aanvanklike vrystelling: keer om en laai veele foto's en video's op, gelyktydig.