Aflaai-moontlikhede / Netlog Toolbar

Kenmerke

Die Netlog Toolbar is die optimale verlenging van Netlog na jou browser. Dit hou jou een kliek weg van jou Netlog-logs, -boodskappe, en -vriende, ongeag waar jy op die web oppad is. Jy kan daarmee soek, jou statistieke nagaan, foto's of video's byvoeg en blogboodskappe pos. Vat 'n loer, my broer!

Klets

Klets direk uit jou browser met jou vriende wat aanlyn is.

Verpas niks!

Bly op hoogte met wat jou vriende doen en ontvang alle kennisgewings in die nuusbannier.

Voeg items by tot jou profiel

Net een kliek en jy kan foto's, blogs en video's byvoeg.

Skree

Nou kan jy ook van jou gereedskapsbalk af skree. Kliek op die ikoon, om die skreekas op die skerm te kry.

Gryp foto's

Voer foto's in op jou Netlog-profiel vanaf ander portale.

Onderteken

Lewer jy graag kommentaar op blogs buite Netlog? Onderteken hulle met jou Netlog-handtekening!

Soek

Vind wie/wat jy op Netlog en Google soek, met die integreerde soekmasjien.

Meld aan en gaan na Netlog

Kliek op jou avatar om aan te meld. Om vinnig op Netlog te land, kliek op die Netlog-logo!

Internet Explorer
weergawe 6 of 7

Laai af

912 Kb - weergawe 0.4

Firefox
Weergawe 3.0

Laai af

912 Kb - weergawe 0.4

Wat is nuut?

1.0 beta
  • volledig-hersiene weergawe
0.4
  • Merk as gelees
  • Hulpdiens vir Netlog-skakels
  • Onlangse besoekers wys nou ook avatars
0.3.2
  • Opdaterings in die Kennisgewings-spyskaart
0.3.1
  • Aanmeldprobleme opgelos
0.3
  • Skakel na Hulplessenaar by Instellings-spyskaart gevoeg
  • Funksie "Meld 'n probleem" by Instellings-spyskaart gevoeg
0.2
  • Amptelike vrystelling
0.1
  • Beta-vrystelling