Aflaai-moontlikhede / Netlog Music Tool

Kenmerke

As jy die Netlog Music Tool aflaai en installeer, sal jou speellys outomaties op jou profiel gepubliseer word. Al jou vriende kan onmiddelik sien watter musiek jy na luister, en jy maklik lede vind wat na dieselfde musiek luister as jy!

Die Netlog Music Tool werk met hierdie speelers: Windows Media Player, iTunes en WinAMP.

Windows XP
Windows Vista

Laai af

4.7Mb - weergawe 0.3

'n Mac-weergawe is ook beskikbaar: Laai af

Wat is nuut?

0.3
  • Improved user interface.
  • Connection problems fixed that caused songs to be tracked more than once.
  • Code signing to make sure Windows Vista trusts the installer.
0.3a8
  • Probleem verslaggewer bygevoeg.
  • Sommige probleme opgelos.
0.3a6
  • Heeltemal hernuwe uitgawe
  • Daar is ook nou 'n Mac OS X uitgawe van die Netlog Musiek Gereedskap.
  • Jy hoef nie aanlyn te wees om jou liedjies op te spoor nie.
  • Beter opsporing van jou speler
  • Teken aan makliker met 'n ander rekening