Aflaai-moontlikhede / Netlog iPhone App

Hou jou hele vriende netwerk in jou sak met die nuwe Netlog applikasie vir iPhone en iPod Touch! Gaan na wat jou vriende doen, kyk na hul foto's, teken hul gasteboek en stuur hulle boodskappe. Neem 'n foto met die ingboude kamera en laai dit direk op na Netlog! Of voeg jou GPS lokasie tot jou skreeu! Jy kan ook meer kenmerke in die toekoms verwag.

Available on the iPhone App Store