Privaatheid Verklaring
Netlog prosesseer jou persoonlike data ooreenkomstig met hierdie privaatheidsbeleid en met die streng reëls van Belgiese en Europeese data beskermings legislasie.
Hierdie privaatheidsbeleid is 'n deel van ons Voorwaardes & Kondisies en dit moet voorsigtig gelees word, want dit spesifiseer watter regte u het en hoe u, u regte kan beoefen. Enige gebruik van die webwerf stel voor die volledige aanvaaring van hierdie privaatheidsbelied.
Soort persoonlike data wat ons versamel
- Publieke informasie deur jou opgelaai:
- informasie in jou profiel, blogs, skreeu's, foto's, video's, funksies, musiek, skakels
- boodskappe aan ander lede gestuur, en ook graderings, skreeu's en bydrae tot 'n ander gebruikers' gasteboek
- skakels aan jou vriende en groepe
- Privaat informasie deur jou opgelaai:
- stellings en administratiewe data soos jou gebruikersnaam en wagwoord, vel, logs, krediet en kortpaaie
- jou privaatheid stellings, witlys en swartlys
- Geskiedenis en logs
- tyd, datum en URL van alle Netlog bladsye deur jou besoek
- die URL van die verwysde webwerwe
- die soektogte wat jy uitrig op die webwerf
- tegniese informasie omtrent jou internet browser en rekenaar 1
Die doel waarvoor ons jou persoonlike data gebruik
Ons gebruik jou persoonlike dat vir:
- publiseer die informasie voorgeneem om publiek gemaak te word deur jou, onder die kondisies gespesifiseer in jou privaatheid stellings
- laat jou toe om die webwerf goed te gebruik in ooreenstemming met jou stellings
- verrig algemene klante administrasie 2
- stuur jou kommunikasie oor die webwerf, en ook ons ander produkte en dienste 3
- voorsien jou met advertensies pasgemaak tot jou profiel 4
- ondersoek bedrog en oortredings van ons Gedragskode
- Wek anonieme statistieke op, oor die (gebruikers van die) webwerf, om die webwerf te verbeter of om statistiese informasie aan derde partye oortedra
Stoorplek termyn en lokasie
Netlog pas die volgende stoorplek voorwaardes toe:
- Informasie opgelaai deur u: gestoor gedurende 'n periode van 6 maande nadat u hierdie informasie uit wis, of u rekening uit wis. (Wees bewus: U kan u rekening teen enige tyd uit wis. Indien u nie op u rekening inlog vir 'n periode van 2 jaar nie, sal u rekening outomaties uit gewis word.)
- Geskiedenis en logs: gestoor gedurende 'n periode van 6 maande nadat die geskiedenis item of log funksie, geskep was
- Cookies: cookies wat op die webwerf gebruik word, het 'n maksimum leeftyd van 100 dae. 5
Jou persoonlike data mag dalk gestoor word in 'n land buite die EU.
Hoe jou persoonlike data met derde partye gedeel word
- Derde partye kan toegang verkry tot alle informasie wat u beplan om publiek te maak, onder die kondisies gespesifiseer in jou privaatheid stellings.
- Ons haat spam soveel as u. U e-pos adres word nooit deur one met ander derde partye verdeel nie. 6
- Vir die doeleinde van teiken advertensies, deel ons jou tipe browser, IP adres, huidige en vorige URL wat jy besoek (en ondersoek navrae), ouderdom, geslag, en geografiese lokasie met ons advertensie verskaffer. Hierdie informasie mag vervolgens gebruik word deur ander webwerwe vir die vertoon en die bestuur van teiken advertensies. 7
- Ons deel nooit met ander derde partye enige van jou ander persoonlike data nie, tensy jy duidelike toestemming gee. 8
- Ons mag, dalk, in geval van onwettige gebruik toegang gee tot jou persoonlike gegevens, of wanneer ons bevelle kry vanaf wettige outoriteite.
Cookies en web-bugs
- Die webwerf gebruik cookies om jou identifiseer as 'n gebruiker van die webwerf, om jou voorrangs taal te onthou en om navigasie op die webwerf te fasiliteer. 9
- U kan cookies in u internet browser ontsper, alhoewel sommige dele van die webwerf sal dan nie meer goed funksioneer nie. 10
- Die webwerf gebruik ook 'n cookie en 'n AdPath pixel ("web-bug") sodat derde partye toegelaat word tot teiken advertensies op jou profiel. 11
Jou regte
- Jy kan gratis toegang kry tot jou persoonlike data (en dit reg in te vul, of te laat invul, waar nodig). 12
- Jy kan weier dat jou persoonlike data vir direkte-bemarking doeleindes gebruik word. 13
Kontak informasie
Netlog NV
E. Braunplein 18
B-9000 Gent
Belgium
Tel +32 2 400 43 21
Fax +32 2 400 43 20
VAT BE 0859635972
VAT Nr. BE 859635972
privacy-af@netlog.com
Laaste verandering op Februarie 26, 2009.
- Jou Internet Protokol (IP) adres, uitgawe en vervaardiger van jou blaaier en opereerder's sisteem (waar moontlik). (←)
- Proses betalings, stuur gebruikersname en wagwoorde, reageer tot vrae, ... (←)
- Jy kan konfigureer watter kommunikasie jy ontvang vanaf ons deur die e-pos stelling web bladsy te besoek. (←)
- Jou aanlyn profiel sal ook gebruik word deur ander webwerwe in die BlueLithium Network om u te voorsien met teiken advertering. Hierdie webwerwe mag dalk die persoonlike data wat gekollekteer was op die Netlog webwerf, met persoonlike data gekollekteer van ander bronne, kombineer. Raadpleeg die privaatheidsbeleide van hierdie partye om meer te leer omtrent hoe jou persoonlike data deur hulle gebruik word. Deur die besoek van die Network Advertising Initiative (NAI) by http://www.networkadvertising.org/managing/opt_out.asp kan u meer leer oor hoe om uit teiken advertering te bekom. (←)
- Wees bewus dat jy self cookies kan uitwis deur die volgende instruksies te volg op hierdie web bladsy. (←)
- Wees asseblief bewus dat alle data wat jy insleutel omtrent "Rekeninge en Instant Messengers" op jou profiel, sal publiek gemaak word. (←)
- Jou aanlyn profiel sal ook gebruik word deur ander webwerwe in die BlueLithium Network om u te voorsien met teiken advertering. Hierdie webwerwe mag dalk die persoonlike data wat gekollekteer was op die Netlog webwerf, met persoonlike data gekollekteer van ander bronne, kombineer. Raadpleeg die privaatheidsbeleide van ons advertensie verskaffers om meer te leer omtrent hoe jou persoonlike data deur hulle gebruik word. Deur die besoek van die Network Advertising Initiative (NAI) by http://www.networkadvertising.org/managing/opt_out.asp kan u meer leer oor hoe om uit teiken advertering te bekom. (←)
- Byvoorbeeld, jy wil dalk 'n applikasie op jou profiel installeer, wat jou dan veroorsaak dat jy toegang tot sekere van jou persoonlike data moet toelaat. Wees dan bewus dat applikasies ontwikkel en geopereer word deur derde partye, en nie deur Netlog nie. (←)
- Cookies is klein stukkies informasie wat deur jou internet browser gestoor word, deur die versoek van 'n internet verskaffer. Cookies stoor slegs 'n beperkte aantal informasie, en word meestal gebruik om 'n gebruiker te identifiseer of gebruiklike stellings te stoor gedurende 'n browsing-sessie. Cookies word ook gedurig gebruik om adverteerders toetelaat om 'n gebruiker van verskillende webwerfe te herken. Cookies is nie gevaarlike vir jou rekenaar nie, want dit is eenvoudige stukkies teks. Hulle kan ook nie as 'n virus gebruik word nie. (←)
- Lees hoe om dit hier te doen. (←)
- Saam met die gebruik van 'n cookie, laat die Adpath pixel toe dat ons advertensie verskaffers, en ook ander webwerwe in die BlueLithium Netwerk, opspoor watter web bladsye jou besoek, wat toelaat om jou aanlyn profiel op te bou en om te voorsien dat jy teiken advertensies verkry. Jou aanlyn profiel sal dan ook gebruik word deur ander webwerwe in die Bluelitihium Netwerk om te voorsien dat jy met teiken advertensies gemerk word. (←)
- Alle informasie wat deur u opgelaai was, kan toegang verkry word en gemodifiseer word deur jou aanlyn rekening. Toegang tot die geskiedenis en logs wat ons hou oor u, kan verkry word deur 'n geskryfde versoekaan Netlog Privaatheid, Emile Braunplein 18, 9000 Gent, België, saam met 'n kopie van u identiteits kaart. (←)
- Besoek die stellings bladsy om te spesifiseer watter kommunikasie jy vanaf Netlog wil ontvang. Besoek die Network Advertising Initiative (NAI) webwerf by http://www.networkadvertising.org/managing/opt_out.asp om te leer hoe uit teiken advertering te bekom. (←)