Voorwaardes & Kondisies

Aanvaarding

As 'n besoeker of lid van Netlog, stem jy saam met die voorwaardes en kondisies hieronder of deur die besoek van hierdie webwerf of deur die werf te gebruik, of deur te registreer as 'n lid.

Netlog kan hierdie kondisies op enige tyd verander. Gemodifiseerde uitgawe sal effektief word binne 30 dae nadat dit op die webwerf gepubliseer was.

Lidmaatskap

Deur registrasie stem jy saam dat jy ware, akkurate, huidige & volledige informasie voorsien, en dat jy die wetlike bekwaamheid het om sodanige ooreenkoms te voltooi.

Minderjariges behoort toestemming te hê van een van hul ouers of wetlike voogde voor registrasie. In elk geval, behoort jy 13 jaar oud te wees of ouer om op Netlog te registreer.

Netlog het die vryheid om jou lidmaatskap op enige oomblik, vir enige rede en sonder enige vorige waarskuwing te kanselleer.

Alle lede is aanspreeklik vir die gevolge van die gebruik van hierdie werf.

Netlog mag ophou om hierdie diens te voorsien, asook om 'n lidmaatskap te blokkeer of uit te wis op enige tyd en sonder waarskuwing.

In die geval van konflik met een of meer ander (nie) lede, sal Netlog nie aanspreeklik wees vir enige skades nie, nie van enige maner, in die teenwoordigheid of in die toekoms nie, wetenlik of onwetend, wat die resultaat van gespreekte konflik.

Profiel data, gasteboeke, blogs, foto's en ander publieke data

Alle publieke data moet nie in verbreking wees van enige wet of statuut nie. Jy aanvaar uitdrukklik hierdie verklaring en jy is verantwoordelik (volgens siviel en krimineele wet) vir die data, teks en prente wat jy gepubliseer het.

Alle data wat jy oplaai of pos moet nie in verbreeking wees of oortree op die regte van digters, patente of handelsmerke, of die intellektuele, privaatheid, persoonlikheid of publisiteit regte van 'n derde party.

Alle data wat jy oplaai of pos mag nie misleidend, dreigend, lastelik of folter wees nie.

Klagte prosedure

Jy word vereis om enige skadelike of onwettige informasie/publieke data gevind op ons werf te rapporteer aan abuse-##af##@netlog.com so tydig as moontlik.

Indien Netlog jou klag vind oor inhoud gepos deur 'n ander lid, om regverdig te wees, sal enige belediggende inhoud verwyder word (teks, beelde, informasie of data).

Die klagte prosedure is nie in ooreenstemming met artikel 14 van die EU-direkteer 2000/31/CE rakende elektroniese handel.

Fooie & Kostes

Die dienste van Netlog is gratis, behalwe vir die koste om items in die Kollig te plaas, of om tot die beskiking van krediet te bekom om items makliker in die Kollig te plaas of enige premie subskripsie formule.

Handelsmerke

netlog.com en Netlog is geregistreerde handelsmerke.

Kopiereg

Kopiereg Netlog NV ©2006. Alle regte word voortbehou. Alle teks, foto's, tekeninge, grafieke op hierdie webwerf is teen kopiereg beskerm. Jy kan hulle afdruk vir privaat gebruik. Enige ander gebruik wat ook al, vereis toestemming van .

Wanneer 'n gebruiker data in sleutel wat bedoel is om kykbaar tot die publieke te wees, ingesluit maar nie beperk tot teks, foto's, beelde, tekeninge of grafieke vir 'n profiel, gasteboek inskrywing, kommentaar inskrywing, 'n foto beskrywing, ensovoorts, skenk die gebruiker Netlog 'n onbeperkte lisensie om hierdie data te versprei, gebruik, proses, vertaal of modifiseer.

Enigeen mag 'n skakel tot hierdie webwerf byvoeg of tot individuele produkte of bladsye op hierdie werf, sonder toestemming. Uitsonderings is die gebruik van rame en/of enige tegniek wat dit onduidelik tot 'n besoeker maak, op watter webwerf hy/sy is.

Verpligting

Netlog BEHOU ALLE REGTE EN ONTKEN ENIGE VERPLIGTING WAT OOK AL. Netlog VOORSIEN GEEN WAARBORGE DUIDELIK OF TE KENNE VAN DIE BETROUBAARHEID, VEILIGHEID OF AANBEVEELDE AARD VAN DIE DIENS.

Alle regte is behou, besonderde vir daardie uitdruklike ontken. Netlog ontken alle verantwoordelikheid en beperk sy verpligting tot die wetlik minimum rakende die inhoud van publikasies; of die skade wat mag volg.

Netlog kan nie en waarborg dat Netlog sal ongesteerd en sonder foute funksioneer nie. Netlog gee absoluut geen waarborg vir die resultate van die gebruik van hierdie webwerf, ook nie die betroubaarheid of kwaliteit van die informasie wat voorsien word. Hierdie werf is op 'n 'as is' en 'soos beskikbare' base voorsien.

Netlog gee geen waarborg omtrent die funksionering van hierdie werf, die informasie, die inhoud, die materiale of die produkte wat voorgelê is op hierdie werf nie. Tot die mate toegelaat deur wet, Netlog verwerp enige waarborg, duidelik of verwikkel, insluitend maar nie beperk tot verwikkelende waarborg van verkoopbaarheid en geskiktheid vir 'n spesifieke oorsaak.

Netlog kan nie verantwoordelik gehou word vir enige soort skade voorspruitend van die gebruik van hierdie webwerf, insluitend maar nie beperk tot direk of indirekte skade.

As 'n gebruiker, neem jy volle verantwoordelikheid en verpligting, sonder opstand, vir enige informasie wat jy publiseer en/of enige aktiwiteit waar jy deelneem of via jou profiel. Jy is nie net aanspreeklik en verantwoordelik vir die items wat jy publiseer op jou bladsy, blog, foto album ens., maar ook vir die kommentare en antwoorde dat ander publiseer op jou bladsy. Jy kan die ongewensde inhoud maklik verwyder.

Skakels tot ander webwerwe, insluitend baniere, knoppies en teks skakels, is die verantwoordelikheid van die eienaar van die skakels. Netlog kan die skakel tot ander webwerwe voorkom en kan vervolg indien hierdie nie volgens persoonlike, normaal en nie-kommersieël gebruik is nie.

Persoonlike, normaal en nie-kommersiële gebruik

Hierdie webwerf mag slegs gebruik word vir persoonlike, nie-kommersiële gebruik.

Jy mag nie gebruik hierdie webwerf in 'n ongereelde manier, vir enige onwettige doel of enige doel inteendeel tot die kondisies en waarskuwings in hierdie teks of in ander teks. Jy moet die volle webwerf as 'n normaal, versigtig en redelik mens gebruik.

Waarskuwings en indikasies

Jy is veronderstel om alle waarskuwings, ontkennings & beleide te lees en te verstaan wat op hierdie werf is. Enige voortdurende gebruik van hierdie werf na waarskuwing sal gesien word as duidelike toestemming tot hierdie dokumente.

Ander kondisies

Ander kondisies vir sekere dienste, soos die gedragskode, privaatheid verklaring , waarskuwings, sagteware lisensies en prys stellings, is addendums tot hierdie kondisies.

Toegang

Die gebruik van gebruikersname, logins, wagwoorde en/of toegang kodes (van nou af op "login data") is alleenlik die verantwoordelikheid van die gebruiker. Die gebruiker is vereis om te handhaaf die vertroulikheid en sekuriteit van die login data.

Die gebruiker word vereis om onmiddelik Netlog in te lig van verbreuk of mishandeling van login data via e-pos aan abuse-##af##@netlog.com, die e-pos moet die onderwerp lyn bevat 'LOGIN'.f

Territoriale gebruik

DIE GEBRUIK VAN HIERDIE WEBWERF IS VERBIED IN LANDE WAAR ENIGE DEEL VAN HIERDIE OOREENKOMS ONGELDIG IS AS GEVOLG DEUR PLAASLIKE WET, SONDER DAT DIT LEI TOT DIE VOLLEDIGE OF PARTELIKE VALIDITEIT VAN HIERDIE OOREENKOMS.

Jurisdiksies

Hierdie ooreenkoms en die verhouding tussen u en hierdie werf sal regeer word by die wette van België sonder betrekking tot sy konflik van wet voorsienings. Jy en Netlog stem saam om voor te lê tot die persoonlike en eksklusiewe jurisdiksie van die howe lokeer binne Brussels, België.