Gedragskode

Om moontlik te maak dat almal in staat is om Netlog te geniet, moet jy die reëls volg. Die volgende oortreedings word verbied deur die wet en, dus, behep met straf:

  • Rasisme, xenophobia, negationisme, en diskriminasie (gevangenis sinne). Rasistiese opmerkings, propagatiese diskriminasie van seksuele voorkeur, publikasie van rasistise foto's of belediging van buitelanders is verbode op Netlog.
  • Publieke oortredings, publiseering van seksuele suggestiewe foto's, pedofilia, aanbod van prostitiesie of metgesel dienste en verwikkel of duidelike uitnodigings vir seksuele aktiwiteite.
    Die oplaai van pornografies, seksueel suggestief of openlike eroties foto's/teks is verbode. Uitnodigings vir seksuele aktiwiteite in publiek of deur privaat boodskappe is ook verbied. Humoriese of caricatural prente kan 'n uitsondering wees, so lank as die humoriese karakter oorheersend is.
  • Kwaadpraat, belastering, skiet, beledigings, die misbruik van iemand se naam of prent/foto, misbruik van vertroue, ens. is verbied deur wet en strafbaar. Dus, beledigende taal gebruik, beledigings, misbruik van iemand se naam of foto, kwaadpraat en belastering is ook verbode op Netlog.

    Dit is streng verbode om boodskappe of foto's te publiseer met skadelike, dreigende, misleidend, lasterlik, haatdraend, aggresief, rasis, vulgêr, denigrating, onfatsoenige, beledigend, geweldadig, vuil of pornografies inhoud.

    Dit is verbode om die werf te gebruik vir politiese of kommersiële doeleindes. Verwysings na politiese partye en publikasie van vlae sal gestraf word indien dit duidelik is dat daar wel politiese of aanstuigende doeleindes daar agter sit. Besprekings van politiese onderwerp word toegelaat, indien hulle nie degenereer nie.
  • Verbreking van intellektuele eiendom
    Jy kan net inhoud (foto's, teks, musiek, films ens.) op Netlog publiseer, waarvoor jy die nodige kopieregte hou. Jy alleen is verantwoordelik daarvoor om die regte te bekom. Netlog kan nie verantwoordelik gehou word, as jy inhoud publiseer waarvoor jy geen regte hou nie. Netlog sal sanksies in werking stel, wanneer in kennis gestel dat inhoud inbraak maak op die regte van derde partye.
  • Die steuring van die publieke order op die webwerf bedoel dat spamming, werf stemme, ongevraagde handelsflitse of kraag briewe gestuur word, in privaat of publieke boodskappe, onwetlike herhaaling van bladsye, oorstrooming of skrywing van buitensporige lang teks, ensovoorts kan vervolg word. SO MOET NIE IN 'N ONGEWENSDE OF SKADELIKE MANIER GEDRA TEEN DIE GEBRUIKERS VAN Netlog NIE.
  • (Probeer om) te hack(ing) Netlog of die rekening van 'n Netlog lid is verbied en strafbaar. In hierdie situasie, stel ons altyd die polisie in kennis, selfs as jy 'n minderjarige is. Deur die pleging van sodanige oortredings, sit jy ten risiko 'n gevangenis fonis en/of 'n monetêre fonis.

Behoudens vir misbruik soos belastering, wat slegs vervolg kan word as die slagoffer 'n klagte lê, Netlog kan aksie inwy om die verbode praktyke te beëindig. Netlog is wettiglik verplig om die oortredings te rapporteer tot die paslike wet afdwingende agentskap(pe).

Klagtes?

Mishandelling kan hier rapporteer word:

Netlog
E. Braunplein 18
B-9000 Gent
België
Faks: +32 2 400 43 20
abuse-af@netlog.com

In mees gevalle kan jy die outomatiese funksie gebruik om mibruik aan te meld.
In alle gevalle het Netlog 'n baie goeie samewerking met: