Selfhelp-advertensieveldtogte
- 1. Skep jou advertensie
- 2. Teikenmark
- 3. Begroting & tydplan
- 4. Besonderhede van betaling
- 5. Betaling
Het jy hulp nodig?
Kontak ons verkoopspan
Indien jy meen jou advertensie benodig meer blootsteling as ons selfhelp-platform dit kan gee, kontak gerus ons verkoopspan met die kontakvorm.
Jou handelsmerk op Netlog?
Registreer nou vir 'n handelsmerkblad
Integreer jou handelsmerk in 'n gemeenskap van meer as 58 miljoen jong en aktiewe lede
Die voordele van ons Netlog AdWizard
Maklik, doeltreffend, vinnig
Wil jy jou eie advertensieveldtog vinnig aanlyn stel? Doen dit self met die Netlog AdWizard!
- Skryf jou advertensie
- Wie wil jy met die advertensie aanspreek?
- Hoeveel het jy in jou begroting?
- Betaal en afgehandel!
Deursigtig
Bly op hoogte van jou veldtog en die resultate. Solank die veldtog loop, kan jy te enige tyd kyk wat die reaksie daarop is. Na afloop van die veldtog sal Netlog jou 'n volledige opsomming van die reaksie saam met die rekening stuur.
In die kol!
Jy kan presies definieer wie jou boodskap moet bereik. Selekteer op grond van geloof, ouderdom, geslag, belangstellings en/of liefdesstatus. 'n Groot reaksie is gewaarborg!
Wydlopende gehoor
Netlog het 58 miljoen gereelde gebruikers wereldwyd. Altesaam 65% van hulle is tussen 14 en 24 jaar oud - die ideale platform vir enige veldtog. Of dit klein, of groot, streeksgerig, of (inter)nasionaal is.
Lae koste
Danksy Netlog AdWizard, kan jy met so min as €10 'n profiel, of handelsmerkblad reklameer, of 'n eksterne webwerf vir €50 adverteer.