Adverteer op Netlog

Meer as 58 miljoen jong mense kommunikeer en kom in verbinding met hul vriendekring deur Netlog. Dit lei tot interessante geleenthede vir adverteerders, soos in detail beskryf word op die Adverteerdersbladsy (slegs beskikbaar in Engels).

Voordele

Jy kan meer as 58 miljoen jong mense regoor Europa met jou advertensieboodskap bereik, en:

  • pas jou boodskap aan om streek- en nasionale doelmarkte te bereik
  • lewer doelgerigte advertensieboodskappe, danksy IP- en profiel-gebaseerde demografiese teikening
  • kry in-diepte terugvoering oor hoe doeltreffend jy jou advertensiegeld bestee
  • adverteer op kreatiewe, dinamiese maniere wat direk aanklang vind by die jeug
  • integreer jou produk direk in mense se daaglikse aanlyn-ervarings

Bereik die jeugmark

  • Meer as 80% van Netlog se lede is tussen 14 en 25 jaar oud.
  • Musiek, sport en vriende is die sleutelmotiveerders, maar humor, internet, naglewe en inkopies doen, is ook gebiede van merkenswaardige belang.
  • Die twee geslagte is ewe sterk op die platform verteenwoordig.

Tref jou teiken en marksegmente

Die unieke manier waarop ons gebruikers teiken, stel jou in staat om jou eie teikenmark aan te spreek, of om 'n pasgesnyde boodskap aan elk van jou marksegmente te rig. Kriteria soos geslag, ouderdom, streek en belangstellings stel ons in staat om die teikengroepe wat jy spesifiseer presies aan te spreek.

Advertisers page

Op ons Adverteerdersbladsy sal jy alle inligting oor advertensies op Netlog kry.

Kontak Netlog

Netlog kontakvorm

Selfhelp-advertensieveldtogte

Lees meer oor selfhelp-advertensies hier.