Oor Netlog
Netlog is 'n aanlyn platvorm waar gebruikers in kontak bly met hul sosiale netwerk, so wel as om dit uit te brei. Dit is 'n aanlyn sosiale portaal, spesifiek geteiken aan die Europeër jeug. Dit is deur Netlog NV ontwikkel, geleë in Gent, België. Netlog is tydelik beskikbaar in 20 tale en het meer as 35 miljoen lede regoor Europa, en hierdie aantal groei elke dag.
Op Netlog kan jy jou eie werf bladsy met 'n blog, foto's, video's, funksies en baie meer omskep sodat jy dit met jou vriende kan deel. Dit is dus die uiterste gereedskap vir jong Europeërs om te konnekteer en om met hul maatskaplike netwerk te kommunikeer. Netlog NV het 'n uniek(e) lokalisasie tegnologie ontwikkel, wat verseker dat alle inhoud geografies en persoonlik na elke lid se profiel geteiken word.
Mark leier
Volgens Comcore, is Netlog "bladsyoorsig" markleier in België, Italië, Oostenryk, Switserland, Romanië en Turkyë. In Nederland, Duitsland, Frankryk en Portugal dek Netlog die tweede plek. In geheel is Netlog die markleier in Europa, met meer as 150 miljoen besoekers per maand, en die totaal werf besoeke tel vir meer as 4 biljoen.
Posadres
Netlog NVE. Braunplein 18
B-9000 Gent
Belgium
Tel +32 2 400 43 21
Faks +32 2 400 43 20
BTW BE 0859635972
BTW Nr. BE 859635972
Kontak die Hulpdiens
E-pos: abuse-af@netlog.com
Netlog Blog
-
Spread some joy this winter holidays sea …
(29 December 2008) -
And Mashable! makes three!
(18 December 2008) -
Netlog wins 2008 Website of the Year!
(18 December 2008) -
Picture tips for perfect profiles
(11 December 2008) -
Gearing up for gaming with Europe’s to …
(3 December 2008)